Oor De Nova Lewendehawe
De Nova Lewendehawe bestaan vanaf 2010. Die besigheid word besit en bestuur deur Pieter van der Merwe. Pieter het groot geword in Middelburg. De Nova Lewendehawe lewer goeie, eerlike diens aan kliënte. Daar sal aan al jou vee verkope en aankope voorsien kan word.

Pieter van der Merwe
Eienaar
Pieter het op ‘n plaas groot geword in Middelburg OK streek en het baie ondervinding in vee aangesien sy pa, Piet van der Merwe ook ‘n vee agent is. Pieter was op Grootfontein Landbou Kollege. Na Grootfontein was hy verteenwoordiger vir Intervet in die Oos Kaap streek. Pieter het na hierdie ondervindinge De Nova Lewendehawe gestig.
Dienste
Koop en verkoop van voerkraal lammers en kalwers
Koop en verkoop vee vir die handel mark
Koop van slag skaap en bees
Koop en verkoop van boer vee

Vee verkope en aankope
Opsoek!
Opsoek na Dohne en Merino wol ooie om te koop.
Kontak Pieter
0722988552
Voerkraal lammers
Ek is dringend opsoek na voerkraal lammers.
Kontak asb vir Pieter van der Merwe
0722988552
Dorper kudde
Opsoek na Dorper kudde om te koop.
Kontak asb vir Pieter van der Merwe
0722988552
Het jy vee om te verkoop?
Stuur gerus vir ons ‘n boodskap met meer informasie oor watter en hoeveel vee jy wil verkoop in die kontak form hier langsaan. Heg ook ‘n foto van die vee wat jy wil verkoop sodat ons dit op die webtuiste kan adverteer.